Shop

AccountOrders
0 items - R 0.00

Dalevest Premium

Rated 5.00 out of 5 based on 4 customer ratings
(4 customer reviews)

From: R 575.00 / month with 1 month free trial

Premium Dalevest Toepassing
Aanlyn platvorm wat die boer help met bemarkingsbesluite, en rekenkundige funksies tot graan produksie
Clear

SKU: N/A Tag:

Description

Premium Dalevest Toepassing
Aanlyn platvorm wat die boer help met bemarkingsbesluite, en rekenkundige funksies tot graan produksie

Additional information

Subscription

Monthly, Yearly

4 reviews for Dalevest Premium

  1. Rated 5 out of 5

    Edward Leversage

    Dalevest Premium se markinligting en advies is tydig, relevant en akkuraat. Die komplekse en uitdagende taak van oesverskansing vir my as boer voer ek nou met baie meer selfvertroue en sukses uit a.g.v. hulle uitstekende diens aan ons, die manne en vroue wat die land voed.

  2. Rated 5 out of 5

    Kevin

    Best app ever, very accurate ,very user friendly, and definitely a must have for any farmer that wants to make a better profit and really do the marketing of grains to his best potential.Must have for every farmer.

  3. Rated 5 out of 5

    Magnus Theunissen

    Om te weet moet jy meet! Dalevest Premium is die “nr 13 spanner” van my meet toolbox. Hy maak die battery vas wat my masjien start.

  4. Rated 5 out of 5

    Pierre-Jacques Human

    Dalevest Premium is ‘n baie handige hulpmiddel in my boerdery deurdat die verkoopseine my ‘n goeie idee gee van wanneer om graan te verhandel teen meestal hoër pryse as die gemiddeld vir seisoen. Die App dek ‘n wye reeks inligting en is ook gebruikersvriendelik.

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Alhoewel alle nodige sorg getref word om die akkuraatheid van inligting te verseker, is die opinies, inligting en aanbevelings wat deur DALEVEST gemaak word, nie noodwendig korrek nie en moet dit geensins gesien word as finansiële advies nie. Daar is geen voorstellings en / of waarborge ten opsigte van die korrektheid van sodanige opinies, inligting en aanbevelings nie. Geen inligting in hierdie dokument word bedoel as, of moet gesien word as, leiding, 'n voorstelling, aanbeveling of raad om 'n transaksie te doen of nie te doen nie. Indien die inligting, aanbevelings of insette gebruik word, word dit op eie risiko aanvaar en toegepas en word DALEVEST en / of sy verteenwoordigers en / of alle eise en / of alle skade wat mag voortspruit uit die toepassing van sodanige aanbevelings gevrywaar.
© Copyright 2017 - Dalevest - All Rights Reserved
facebook