DIENSTE
Safex Makelary
DALEVEST bied SAFEX makelary teen die beste pryse in die LAND, met n uitstekende span handelaars wat jou op n dag tot dag basis help met verhandeling
Slider
Alhoewel alle nodige sorg getref word om die akkuraatheid van inligting te verseker, is die opinies, inligting en aanbevelings wat deur DALEVEST gemaak word, nie noodwendig korrek nie en moet dit geensins gesien word as finansiële advies nie. Daar is geen voorstellings en / of waarborge ten opsigte van die korrektheid van sodanige opinies, inligting en aanbevelings nie. Geen inligting in hierdie dokument word bedoel as, of moet gesien word as, leiding, 'n voorstelling, aanbeveling of raad om 'n transaksie te doen of nie te doen nie. Indien die inligting, aanbevelings of insette gebruik word, word dit op eie risiko aanvaar en toegepas en word DALEVEST en / of sy verteenwoordigers en / of alle eise en / of alle skade wat mag voortspruit uit die toepassing van sodanige aanbevelings gevrywaar.
© Copyright 2017 - Dalevest - All Rights Reserved
facebook