Dalevest

Advertensie Geleenthede
Met 17000 dowloads en aktiewe gebruike van tot 4000 keer peer dag bied die Dalevest App ‘n uitstekende platform vir advertensie 
Agtergrond
In Desember 2014 het  Dalevest ‘n “app” bekend gestel wat boere op ‘n eenvoudige en gerieflike manier op die voorpunt van markinligting in die graan en vleismark te hou.

Die app bied onderandere

  • Daaglikse markverslae oor graan en veebedryf
  • Lewendige SAFEX pryse
  • Nuutste veilings pryse
  • Chat Funksie (Waar inligting tussen markspelers gedeel word)
  • Lewendige elektroniese reënmeters
  • Weer inligting
  • Weeklikse meningspeilings
  • R/$ inligting

 Adverteerders kry dus dei geleenheid om op ons op platform interessante inligting oor produkte en inligting te deel op n voorafbespreekte ooreenkoms van maandelikse betalings soos onder aangedui

Pryse
Kontak Ons

Vul gerus jou besonderhede in op die form hier onder in en druk die “Submit ” knoppie , ons sal so gou as moontlik met jou gesels

Indien jy eerder direk met Dalevest in kontak wil tree oor bemarking , kan jy gerus een van ons spanlede kontak

Lizl D'Alebout

Administratief

TEL : 010 140 3770

Grethé Rousseau

Verteenwoordiger en Mark Analis

TEL : 083 312 3244