Dalevest

Ons Dienste

Dalevest Dienste

Gratis Dalevest Toepassing

Sedert 2013 die voorloper in SAFEX toepassings in Suid Afrika.

Grain elite

Aanlyn platvorm wat die boer help met bemarkingsbesluite, rekenkundige funksies en graan produksie.

Farm Trader

Koop, verkoop en adverteer enige boerdery produkte/dienste gratis op DALEVEST se nuutste toevoeging.

Verhandeling Van Fisiese Graan

Hoewel ons nie self n koper van graan is nie, help ons jou soek na n beter prys/premie vr jou fisiese graan.

Aandele Verhandeling Via Ons Pro-Trader Platform

Die Pro-Trader platvorm bied aandele verhandeling op enige plaaslike of internasionale aandele, kommoditeite en geldeenhede, teen die beste pryse in SA.

Safex Makelary

DALEVEST bied SAFEX makelary teen die beste pryse in die LAND, met n uitstekende span handelaars wat jou op n dag tot dag basis help met verhandeling.

Dalevest

Grain Elite

Ons aanlyn platvorm wat die boer help met bemarkingsbesluite, en rekenkundige funksies tot graan produksie.

Boerdery Insetkostes

Boerdery Produksie

Lewendige Boerdery Winsgewendheid

Lewendige Tegniese analises op elke kommoditeit

Verkoopseine

Kontak ons

Vir meer inligting in verband met ons dienste